ʼn Oorspronklike warmsjokolade-resep wat jou binneste lekker warm sal maak. Dis genoeg vir een persoon.
Bestanddele:
250 ml melk
50 g donker sjokolade
1 teelepel bruinsuiker
1 teelepel Sedgwick’s Old Brown Sherry
Metode:
Verhit die melk oor medium hitte tot warm, moenie kook nie.
Voeg die sjokolade by.
Roer tot die sjokolade gesmelt is.
Voeg suiker en dan sjerrie by.
Prut oor lae hitte vir een minuut en bedien.
Gaan besoek gerus Sedgwick’s se webwerf vir nog resepte.
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Daar is MIN wat mens so vinnig van binne warm maak soos ‘n doppie OBIES (meeste mense se naam vir Old Brown Sherry) en in ‘n honederpotjie is dit onontbeerlik!
Eliza-beth ·

Oeeps moet natuurlik wees HOENDERpotjie – nou klink my kommentaar of ek van ‘n hondepotjie praat… nog nooit, ek lief honde! Die liewe vingerfoute darem…
Elbie ·
Hoe lus word ek nou!!
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.