Giet mengsel in ronde tertbord of blikbord van 24 cm, wat met kossproei gespuit is.
Bak vir 1 uur of tot ligbruin.
Sit warm of koud voor.
Bron: Sterkos: Kook saam met die sterre
Uitgewer: Lapa
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Jumjum…..dit klink baie lekker
Gaan dit die naweek probeer
dis heerlik. ek sit n bietjie gaar bacon en kaas by. my gesin verslind dit. heerlik saam met braaivleis.
Saam die beacon kan dit net lekker wees….ek gaan ook een die naweek bak,beslis!!!