Soorte resepte:

Resep-video: Ontbyt in ’n koppie

Ontbyt in ’n koppie (Foto: Janie Monsieur)

ʼn Sjokolade ontbytkoekie in 90 sekondes.

Bestanddele

  • 4 e hawermout
  • ½ t bakpoeier
  • 2 t kakao
  • 1 e suiker of heuning (opsioneel)
  • 1 eier
  • 1 klein piesang, fyn gedruk
  • 2 e melk
  • 1 t olie
  • ¼ t vanielje

Metode

  1. Meng die hawermout, bakpoeier en kakao saam in ʼn koppie.
  2. Meng die res van die bestanddele in en mikrogolf vir 90 sekondes op hoog. Bedien dadelik.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.