Wie sou ooit kon raai dat ʼn haarkammetjie jou só lekker in die kombuis kon help?
Die YouTube-gebruiker DaveHax wys in dié video hoe jy met behulp van ʼn haarkammetjie baie maklik ʼn ui, tamatie, komkommer of selfs suurlemoen kan sny – en boonop seker maak dat jou vingers nie in die slag bly nie.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
2 Kommentare
Waar kry mens nog metaal kammetjies? Al wat nou beskikbaar is, is die plastiese kamme. Kan iemand dalk help want hierdie is werklik ‘n baie praktiese en slim idee!
Skitterend!!!!