In die laaste volle episode van die reeks word twee vuurwarm buksies – die Volkswagen Golf 8 GTI en Toyota se GR Yaris – met mekaar vergelyk.
Daar word by Gerotek se Dynamic Handling Track gekyk wie is eerste oor die wenstreep op Legends MX se aanloopbaan.
Kyk alle vorige Perdekrag-episodes hier.