Wiele2Wiele gesels Dakar

(Foto: Verskaf deur Toyota Gazoo Racing SA)

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Met die moeilikste ren in die wêreld wat tans aan die gang is, praat Wiele2Wiele hierdie week oor 2023 se Dakar.

Die Dakar het op 31 Desember begin en eindig komende Sondag. Hulle gesels met van die Suider-Afrika spanne en deelnemers, oor hoe die eerste week van hierdie uitmergelende ren was.

#Dakar2023 #Week1 #SummaryDie eerste #Wiele2Wiele program vir 2023! Met die moeilikste ren in die wêreld wat tans aan die gang is, praat ons oor die 2023 Dakar-ren! Die Dakar het op 31 Desember begin en eindig nou komende Sondag, 15 Januarie 2023. Stephie Vetter van die Southern Africa Dakar Group gesels saam wanneer ons met van die spanne en deelnemers praat, oor hoe die eerste week van hierdie uitmergelende ren was. The first #W2W show for 2023! With the toughest race in the world currently underway, we are talking about the 2023 Dakar Race! The Dakar began on 31 December and ends this coming Sunday, 15 January 2023. Stephie Vetter from the Southern Africa Dakar Group joins us when we talk to some of the teams and participants about how the first week of this grueling race was. Luister hier na program | Listen here to show: https://iono.fm/e/1267469#DakarRally2023 Southern Africa Dakar Competitors#ToyotaGazooRacing Toyota Gazoo Racing South Africa #TGRSA200 Nasser Al-Attiyah & Mathieu Baumel205 Giniel de Villiers & Dennis Murphy217 Henk Lategan & Brett CummingsRed-Lined Motorsport Adventure 235 Daniel Schroeder & Ryan Bland245 Thomas Bell & Gerhard SchutteCentury Racing 216 Brian Baragwanath & Leonard Cremer209 Mathieu Serradori & Loic MinaudierTeamHilux Rally-Raid #399 Eben Basson & Leander Pienaar341 Geoff Minnit & Gerhard SnymanRally GP Elite: 16 Ross BranchRally 2: 21 Bradley Cox 111 Michael Docherty 121 Stevan WilkenOriginal by Motul: 40 Charan Moore 90 Kirsten Landman 100 Stuart Gregory???? #ToyotaGazooRacingSouthAfrica #DakarRally #SouthernAfricaDakarGroupMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, January 10, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.