Wiele2Wiele gesels oor hibriede motors

Foto: Cornel van Heerden

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die opgeknapte Toyota Corolla Sedan en die Toyota Hatch (luikrug), maar met hulle jongste weergawe van die petrol-elektriese hibriede dryfstelsel. Hulle ervaar ook Toyota se RAV4 Plug-In Hybrid wat jy nog nie kan koop nie, maar daar is ’n paar in die land as ’n marknavorsingsoefening. Hulle deel baie interessante nuus van Volkswagen SA en gaan ry ook met Volvo se XC60 T8 Recharge Plug-In Hybrid.  Vir die wenk van die week, verduidelik hulle hoe al hierdie hibriede tegnologie werk en gesels vir 2Wiele oor Ducati wat die MotoGP kampioenskap gewen het, na ’n droogte van 15 jaar.

Ons gaan ry met die opgeknapte Toyota Corolla sedan en die Toyota Hatch (luikrug) maar met hulle jongste weergawe van die petrol-elektriese hibriede dryfstelsel en ons ervaar ook Toyota se RAV4 Plug-In Hybrid wat jy nog nie kan koop nie, maar daar is ’n paar in die land as ’n marknavorsingsoefening. Ons deel baie interessante nuus van Volkswagen SA en gaan ry ook met Volvo se XC60 T8 Recharge Plug-In Hybrid. Vir ons wenk van die week, verduidelik ons hoe al hierdie hibriede tegnologie werk en vir 2Wiele gesels ons oor Ducati wat die MotoGP kampioenskap gewen het na ’n droogte van 15-jaar. We drive the updated Toyota Corolla sedan and the Toyota Hatch (hatchback) but with their latest version of the Petrol-Electric Hybrid powertrain and we will also experience Toyota's RAV4 Plug-In Hybrid which you can't buy yet, but there is a few in the country as a market research exercise. We share very interesting news from Volkswagen SA also drive Volvo's XC60 T8 Recharge Plug-In Hybrid. For our tip of the week, we explain how all this hybrid technology works and for 2Wheels, we talk about Ducati winning the MotoGP championship after a drought of 15 years. Toyota SA #CorollaSedan #CorollaHatch #Hybrid #RAV4 #PlugInHybridVolkswagen #NewManagement #MartinaBiene #Chairperson #MD #VWNewsVolvo Car South Africa #VolvoXC60 #XC60T8Recharge #Recharge #XC60 ???? #ToyotaSA #VWSA #VolvoCarSA #VolvoNewsroomTip of the Week: VidevoMotoGP: #DucatiMediaHouseMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio Ecohealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, November 8, 2022

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.