Wiele2Wiele raak grênd met Opel Grandland

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week tydens Wiele2Wiele gaan ry hulle met Opel se nuwe Grandland, gaan op ‘n onvergeetlike Kia Carnival-avontuur en die span ry besigheidsklas in BMW se luukse elektriese i7. Hulle vertel vir jou alles oor SA BOTY (Bakkie of the Year) en daar is ’n nuwe 2-slag-motorfiets in hierdie motorhuis.

Hierdie week vir Wiele2Wiele vertel Nicol ons van Opel se nuwe Grandland, Mike en sy vrou gaan op ’n onvergeetlike Kia Carnival avontuur en die span ry besigheidsklas in BMW se luukse elektriese i7. Alles oor SA BOTY (Bakkie of the Year) en daar is ’n nuwe 2-slag heeltyd-speeltyd motorfiets in hierdie motorhuis.During Wiele2Wiele this week, Nicol tells us about Opel's new Grandland, Mike and his wife go on an unforgettable Kia Carnival adventure and the team drives business class in BMW's luxury electric i7. All about SA BOTY (Bakkie of the Year) and there is a new fun 2-stroke motorcycle in this garage.Opel #OpelGrandland #Grandland #BeyondOrdinaryKia South Africa #CarnivalAdventure #Carnival #MovementThatInspires #LiveABigLifeBMW South Africa #i7 #BMWi7 #Electric #RedefiningLuxurySA BOTY #SABakkieoftheYear #BOTY2023 #BakkievandieJaar???? #OpelSA #KiaSA #BMWSA #SABOTY #NicolLouwMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik Kosmos Stereo 99.3FM Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Radio Happening Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, August 16, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.