Wiele2Wiele ry met BMW se 4-reeks Gran Coupé

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die nuwe BMW 4-reeks Gran Coupé, rits rond met die Nissan Navara PRO-4X en vat die pad met Toyota se Land Cruiser Prado. Hulle gesels met Darryn Binder wat ook nou volgende die Suid-Afrikaanse vlag in die MotoGP-renne omhoog gaan hou.

‘n Koepee groei en maak sy debuut, nog ‘n bakkie gooi flikkers en ons vier 70-jaar! Middellewekuur word verduidelik en ons gesels met die ander broer, wat ook nou ons Suid-Afrikaanse vlag omhoog gaan hou.A coupe grows and makes its debut, another bakkie will catch your eye and we celebrate 70 years! ‘Facelift’ is explained, and we talk to the other brother, who is also now going to hold our South African flag up high.BMW South Africa #BMW4SeriesGranCoupe #4SeriesGranCoupe #420iMSport #420dMSport #M440iXDriveNissan, South Africa #NewNissanNavara #NissanNavara #NissanNavaraPro4X #LocallyProducedToyota SA #ToyotaLandCruiserPrado #LandCruiser #LandCruiserPrado #Prado#DarrynBinder40 Darryn Binder DB40 RNF MotoGP Team #rnfmotogpteam #WITHUMotorsport KTM Paarl #ClintonPienaar???? #BMWSA #NissanSA #ToyotaSATip of the Week: VidevoDarryn Binder: www.darrynbinder40.com #RNFMotoGPTeam #SharonBinderMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Stasie met die Hartklop Elan Global Radio Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar104 Radio

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, December 7, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.