Wiele2Wiele ry met BMW X6 M60i

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan gly Wiele2Wiele oor die pad met die nuwe Mercedes-Benz GLC Coupé, ry met die BMW X6 M60i-monster en raak weer aan die “Stand van die motorbedryf” (SOMI). Daar is nuus wat breek oor paraffien in diesel en dan kuier Clinton Pienaar in die ateljee met al die jongste KTM-motorfietsnuus.

#WieleBlitz #MercedesBenzGLCCoupe #BMWX6M60i #KTMPaarl

Ons gaan gly oor die pad met die nuwe Mercedes-Benz GLC Coupé, ry met die BMW X6 M60i monster en raak weer aan #somi. Daar is nuus wat breek oor paraffien in diesel en dan kuier Clinton Pienaar in die ateljee met al die nuutste #ktm #2wiele nuus.Mercedes-Benz South Africa #glccoupe #PackedWithPassion #luxuryBMW South Africa #bmwx6m #bmwx6m60i #x6m60iToyota SA #somi2024 #Dakar2024 #ToyotaGAZOORacingFAST. Cape Town https://ktmcapetown.co.za KTM South Africa #ktmduke #duke30years CSMX Enduro Racing Bennie SE Lapa???????? #MercedesBenzSA #BMWSouthAfrica #ktmcapetown #csmxenduroracing #clintonpienaar #toyotasouthafricaTip of the week: Videvo

Posted by Wiele2Wiele on Thursday, February 8, 2024

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.