Wiele2Wiele ry met Countryman en nuwe CX-5

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Wiele2Wiele het met die MINI JCW Countryman en Mazda se pragtige CX-5 gaan ry en kan nie uitgepraat raak oor BMW se R 1250 GS Trophy Edition-motorfiets nie. Hulle gesels ook met Leonora Tima, hoof uitvoerende beampte by Kwanele Suid-Afrika, oor die fantastiese werk wat hulle doen rakende geslagsgebaseerde geweld en hoe hulle vrouens en kinders help wat daardeur geraak word.

Vir die laaste week van Vrouemaand, gaan ry ons met die heeltyd-speeltyd MINI JCW Countryman, verskil oor Mazda se pragtige CX-5 en Carl het lanklaas só geglimlag oor 2Wiele – BMW se R 1250 GS Trophy Edition. Om Vrouemaand af te sluit, gesels ons met Leonora Tima, die hoof uitvoerende beampte by Kwanele Suid-Afrika oor die fantastiese werk wat hulle doen wanneer dit by geslagsgebaseerde geweld kom en hoe hulle vrouens en kinders help wat daardeur geraak word. getWorth het vir Augustus 2023 hande gevat met Kwanele, om ook 'n verskil te maak.For the final week of Women's Month, we drive the playful MINI JCW Countryman, disagree about Mazda's beautiful CX-5 and Carl hasn't smiled like this for a long time about 2Wheels – BMW's R 1250 GS Trophy Edition.To conclude Women's Month, we talk to Leonora Tima, the CEO at Kwanele South Africa about the fantastic work they do when it comes to gender-based violence and how they help women and children affected by it. getWorth joined hands with Kwanele for August 2023, to also make a difference.MINI #JCW #Mini #MiniClubman #MiniCountrymanMazda Southern Africa #MazdaCX5 #CX5BMW Motorrad South Africa #GS1250 #TrophyEdition #BMWGSgetWorth We’re not just about cars www.getworth.co.za Kwanele South Africa ???? #MiniSA #MiniMedia #MazdaMedia #MazdaSA #BMWMotorradSA #getWorthSAMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik Kosmos Stereo 99.3FM Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Radio Happening Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealthh Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, August 30, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.