Wiele2Wiele ry met die Defender 110 D300 X

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Die span van Wiele2Wiele gaan ry hierdie week met Land Rover se Defender 110 D300 X – die 3.0 L V6 turbodiesel-model. Hulle gesels ook oor ‘n pragtige nuwe buksie, die Fiat 500, en hou jou op hoogte van die jongste motorfietsnuus.

Reus en muis maar beide sal jy in jou motorhuis wil hê. Ons gesels met ‘n kenner wat van warm-maak af weet en deel al die nuutste #2wiele nuus. Giant and mouse but you will want both in your garage. We chat with a tuning expert and share all the latest #2wheels news.Land Rover #LandRoverDefender #Defender #Defender110D300 #Defender110D300X #110D300X #110D300 #CapableOfGreatThings #AboveAndBeyondFiat #Fiat500 #fiatmoodenhancer #Fiat #CityCar #FunCarKoos Swanepoel Developments #KosieSwanepoel #KoosSwanepoelDevelopmentswww.ksdtuning.co.za KTM Paarl #ClintonPienaar #MotorcycleNews???? Land Rover Defender: Iseecreative – Video & Design #NicolLouwFiat 500: #FiatSA #KSDDevelopments #KTMPaarlMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Stasie met die Hartklop Elan Global Radio Radio Suid Afrika ® Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, August 24, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.