Wiele2Wiele ry met enkel- en superkajuit-Ranger-bakkies

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan Wiele2Wiele saam met Ford en sy nuwe enkel- en superkajuit-Ranger-bakkies op ’n avontuur om ’n verskil te maak. Hulle rits rond met die Fiat 500X, gesels oor die Motor van die Jaar-toetsdae, raak slim oor voertuig-platforms en vir 2Wiele is daar ’n BMW Motorrad-geskiedenisles.

’n Avontuur om ’n verskil te maak, saam met Ford en hulle nuwe ’Single Cab’ en ’Super Cab’ Ranger bakkie. Ons rits rond met die Fiat 500X, gesels oor die COTY (Car of the Year) toetsdae, raak slim oor voertuig-platforms en gee ’n BMW Motorrad geskiedenis-les vir 2Wiele.An adventure to make a difference, with Ford and their new Single Cab and Super Cab Ranger bakkie. We drive the Fiat 500X, talk about the COTY (Car of the Year) test days, get smart about vehicle platforms and give a BMW Motorrad history lesson for 2Wheels.Ford #Ranger #RangerSingleCab #RangerSuperCabFiat #Fiat500XSouth African Guild of Mobility Journalists – SAGMJ Old Mutual Insure #OMinsureCOTY #sacoty2023 #sacotyBMW Motorrad South Africa #100Years #R18100Years #RnineT100Years???? #FordSA #FiatSA COTY Video Footage: Ultimate Motoring COTY Photos: CWMedia#BMWPressMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm RADIO GAMKALAND RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik Kosmos Stereo 99.3FM Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, April 12, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.