Wiele2Wiele ry met GWM se Tank

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan speel Wiele2Wiele met GWM se Tank 300, wat kan klim waar bobbejaan ’n kierie nodig het. Honda stel sy nuwe Elevate bekend – ’n kompakte sportnutsvoertuig wat jou sal verbaas – en spandeer ook tyd met Suzuki se sessitplek-XL6. Clinton Pienaar kuier in die ateljee en deel al die jongste motorfietsnuus terwyl hy ook waardevolle raad gee.

GWM se Tank 300 is hier en kan klim waar bobbejaan ’n kierie nodig het! Honda stel hulle nuwe Elevate bekend – ’n kompakte sportnutsvoertuig, wat jou sal verbaas. Ons spandeer ook tyd met Suzuki se 6-sitplek XL6. Clinton Pienaar kuier in die ateljee en gee raad en deel ook al die nuutste motorfietsnuus.GWM South Africa #Tank300 #GWMTank300 #VentureFutureHonda SA #HondaElevate #ElevateSuzuki SA #SuzukiXL6 #ThinkBigFAST. Cape Town #clintonpienaarWPMC Killarney Advanced Riding School: https://scheduleme.capetown/account/scheduleme?id=advancedridingMini-motorskou: Kerk, karre en koffie3 Maart, NG Kerk Parow-Welgelegen @ 09:00 | Kontak Nicol Louw by 072 664 3539 ???????? #GWMSouthAfrica #HondaSouthAfrica #SuzukiSouthAfrica Tip of the Week: Videvo#WorldSSP #ArubaitRacing #DucatiSuperbikeTeam #WPMC #KillarneyAdvancedRidingSchool

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, February 28, 2024

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.