Wiele2Wiele ry met Omoda, Vitz en GLC Merc

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

In hierdie week se episode van Wiele2Wiele was daar drie uiteenlopende padtoetse – die futuristiese Chery Omoda C5, die bekostigbare Toyota Vitz-buksie en die Mercedes-Benz GLC 300d, met sy uitstekende dieselenjin. Tydens die wenk van die week gesels die span oor die toekoms van bande en stort ’n traan tydens die 2Wiele-segment.

Drie uiteenlopende padtoetse – die futuristiese Chery Omoda C5, die bekostigbare Toyota Vitz buksie en die Mercedes-Benz GLC 300d, met sy uitstekende diesel-enjin. Tydens die wenk van die week, gesels ons oor die toekoms van bande en dan stort ons ’n traan tydens 2Wiele.Three diverse road tests – the futuristic Chery Omoda C5, the affordable Toyota Vitz and the Mercedes-Benz GLC 300d, with its excellent diesel engine. During the tip of the week, we talk about the future of ttyre and then we shed a tear during 2Wheels.OMODA South Africa #ArtinMotion #OmodaC5 #OmodaToyota SA #ToyotaVitz #Vitz #MoreCarLessCashMercedes-Benz South Africa #GLC300d #GLC #MercedesBenzGLC???? #OmodaSA #ToyotaSA #MercedesBenzSA #ContinentalSA #TriumphMediaMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik Kosmos Stereo 99.3FM Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Radio Happening Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, November 8, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.