Luister: Oudioboeke ‘wonderlike alternatief’ – kenner

Foto ter illustrasie. (Foto: Katie Gerrard/Unsplash)

Tieners, luisterboeke en veeltaligheid.

In die laaste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor lees, werp Christien Neser, spraakterapeut en jeugromanskrywer, lig op dié onderwerpe.

“Oudioboeke is wonderlik. ʼn Kind kan besig wees om ander goed te doen terwyl hulle na die boek luister,” verduidelik Christien in Maroela Media se ateljee.

“As jy jou voorgeskrewe boek by die skool as ʼn luisterboek kan kry, dan slaan jy twee vlieë met een klap!”

  • Luister boaan na die volledige episode.
  • Luister na al die episodes in die reeks hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.