Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is ’n gawe van God. (Efesiërs 2:8)
’n present wat net God vir ons kan gee, en Hy doen dit uit genade. Al wat ons hoef te doen, is om hierdie present met dankbaarheid te aanvaar.
Jy kan God nooit tevrede stel deur die dinge wat jy doen, of jou redding verdien nie. Maar jy kan Hom wel tevrede stel deur in Jesus te glo.
Ek probeer nie verstaan sodat ek kan glo nie, maar ek glo sodat ek kan verstaan. ~ St. Alselmus van Kantelrberg