Tekenprent: Vuiste klap in parlement

Chaos het Dinsdag in die parlement uitgebreek toe lede van verskillende opposisiepartye mekaar op die vloer van die Nasionale Vergadering met die vuis bygedam het. Lees meer hier.

Tekenprent deur Jerm:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Genieve ·

Skreiende skande vir grootmense…die ander lande lag lekker vir ons, gin wonder die kinders slaan die onderwysers so nie omdat hulle sien wat hulle ouers doen.

RG ·

Mens moet maar mooi gaan kyk wie was die rampokker met sy vieslike verkleinerende en beledegende aanmerkings wat toe die EFF om die wa laat spring het.

Nettie ·

En toe sê Jeff Radebe – of wie ookal – SA se parlement is nie soos Japan s’n nie ….. Vir hom wil ek sê: as SA maar net ‘n KWART is wat Japan is, sal dit bááááááie beter gaan in dié vervloekte land.

Nikita ·

Daar word al gese dat ons parlement n groot sirkus is…die narre is natuurlik die eff.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.