Maroela Media het pas verneem dat ʼn juwelierswarewinkel glo by die populêre Menlyn Park-winkelsentrum in die ooste van Pretoria beroof is.
Die Garsfontein-polisie is op die toneel. Die sentrumbestuur was nie onmiddellik beskikbaar vir kommentaar nie.