Die man moes op ʼn meganiese ventilator geplaas word om hom te help asemhaal.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Menlyn"
Drie gesoek ná rooftog by Menlyn-winkelsentrum
Daar kan op die winkelsentrum se kringtelevisiekamera gesien word hoe die verdagtes in ‘n wit en blou motor uit die winkelsentrum probeer vlug.
Video: Gewapende rooftog by Menlyn-winkelsentrum
Twee mense is na bewering geskiet.
Menlyn-6 koop glo motor met roofgeld
Die polisie het buiten die motors ook beslag gelê op twee vuurwapens, ʼn pistool en rewolwer met reeksnommers wat afgevyl is, ammunisie sowel as R90 000 kontant.
Ses vas vir gewaagde Menlyn-rooftog
Ses verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ʼn rooftog Maandagaand by Menlyn Mall in die ooste van Pretoria waartydens peperduur Rolex-horlosies gesteel is.
[Video] Rowers steel peperduur horlosies by Menlyn
“Die verdagtes is na die Vault-winkel waar hulle ʼn hamer gebruik het om die vertoonvenster stukkend te slaan.”
Vrou (45) neem glo eie lewe by Pta-winkelsentrum
Die polisie is deur ʼn veiligheidswag na die toneel by die winkelsentrum in Pretoria ontbied.
Nuwe 4DX- teater in Menlyn
Fliekgangers word onder meer meegevoer deur wind en reën. Jy sal selfs die reuk van die see of nat grond kan ruik!
‘Rower’ by Menlyn-winkelsentrum geskiet
ʼn Man, vermoedelik ʼn verdagte wat ná ʼn rooftog van die polisie probeer vlug het, is Maandag by ʼn gewilde winkelsentrum in die Ooste van Pretoria geskiet.
Veiligheidswag pleeg selfmoord by Menlyn-winkelsentrum
ʼn Veiligheidswag het Dinsdagmiddag omstreeks 14:00 na sy dood gespring by Menlyn-winkelsentrum in Pretoria, Gauteng. WAARSKUWING: Die foto’s onderaan die berig kan sensitiewe kykers ontstel.
Morula Sun skuif dalk Menlyn toe
Sun International het gesê hy gaan die sukkelende Morula Sun Casino uit Mabopane in Noordwes na Pretoria-Oos verskuif, berig EWN.
Vier beroof Menlyn-juwelierswinkel
Vier rowers het Donderdag die Arthur Kaplan-juwelierswinkel in die Menlyn-winkelsentrum in die ooste van Pretoria beroof.
Vier PTA-winkelsentrums deur bomdreigemente geteister
Vier winkelsentrums in Pretoria het die afgelope twee maande elk ʼn bomdreigement ontvang.
Menlyn-sentrum weer veilig ná bomdreigement
Menlyn-winkelsentrum in Pretoria moes Maandag ontruim word nadat ʼn bomdreigement ontvang is.
iPad-skietery: Beskuldigde glo kloustrofobies
Johannes Coetzee (25) wat glo ‘n hawelose man ná ‘n gryp-en-spaandervoorval doodgeskiet het, is glo kloustrofobies, het die Pretoriase landdroshof Donderdag gehoor.
Agt gewapende rowers soek ná Menlyn-rooftog
Die polisie is op soek na ʼn groep van agt gewapende mans wat Dinsdag ʼn NWJ-juwelierswinkel in die gewilde Menlyn Park-winkelsentrum in die ooste van Pretoria beroof en ʼn pensioenaris geskiet het.
Rowers slaan toe op Menlyn-juwelierswinkel
Maroela Media het pas verneem dat ʼn juwelierswarewinkel glo by die populêre Menlyn Park-winkelsentrum in die ooste van Pretoria beroof is.