“Om die sirenes te hoor afgaan en honderde mense te sien uithardloop is nie ʼn grap nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "bomdreigement"
Oudlid van Skerpioene in hof oor ‘bom’ by Menlyn Maine
Hy het in die laat 80’s by die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) begin werk en later by die destydse Skerpioene aangesluit.
Man vas ná bomdreigement by Menlyn Maine
Talle klante en winkelpersoneel het vanmiddag nog buite die sentrum saamgedrom.
Polisie fynkam plein in Kaapstad ná bomdreigement
Polisiebeamptes, waaronder lede van die bomeenheid, is Dinsdag by Thibault-plein in die Kaapstadse middestad ontplooi, nadat ʼn wenk oor ʼn moontlike ploftoestel daar gekry is.
Moontlike ‘bomdreigement’ by OR Tambo
Die OR Tambo Internasionale Lughawe (ORTIA) het Maandag bevestig dat minstens twee vlakke by die lughawe ontruim is weens ʼn moontlike bomdreigement.
Bomdreigement vir Nelson Mandela-brug
Die Nelson Mandela-brug in Braamfontein is Donderdagmiddag weer vir verkeer oopgemaak nadat ʼn bomdreigement vroeër ontvang is.
Rampoefening saai paniek by winkelsentrum
ʼn Rampoefening by die Eikestad-winkelsentrum in Stellenbosch in die Wes-Kaap het personeel en inkopiegangers Dinsdagoggend paniekerig gehad.
Fourways-bomdreigement ʼn “vals alarm”
Die polisie het bevestig dat ʼn bomdreigement Dinsdag by die Fourways-winkelsentrum in Johannesburg ʼn vals alarm was, berig EWN.
Bomdreigement by PTA-winkel
Die polisie moes die Pick n Pay in Faerie Glen, Pretoria-Oos, Sondagoggend ná ʼn bomdreigement ontruim, berig EWN.
Bomdreigement het Vredenburg in rep en roer
Die polisie in Vredenburg in die Wes-Kaap het Donderdagmiddag ʼn waarskuwing oor ‘n bomdreigement ontvang.
Eiffel-toring ontruim ná bomdreigement
Die Eiffel-toring is Sondag ontruim ná ʼn telefoniese bomdreigement
Menlyn-sentrum weer veilig ná bomdreigement
Menlyn-winkelsentrum in Pretoria moes Maandag ontruim word nadat ʼn bomdreigement ontvang is.
Eiffeltoring ontruim ná bomdreigement
Sowat 1 400 besoekers aan die Eiffeltoring in Parys, Frankryk, is Saterdag ontruim nadat ‘n anonieme bomdreigement ontvang is.
“Jy kan nie sing nie” toe dreig hy met ‘n bom
‘n 70-jarige man van Japan was só ontsteld dat ‘n televisie-talentprogram hom verwerp het, dat hy glo gedreig het om die program se uitsaaier op te blaas.