Haar groot liefde is sing. Sy het onlangs ook met opera-opleiding begin en dié kompetisie is ʼn baie groot geleentheid.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "talentkompetisie"
Luister: Inskrywings vir Satch 2015 is nou oop
Dit is weer tyd vir die Suid-Afrikaanse Talentkampioenskap (Satch) se uitdunrondes en dansers, akteurs, modelle en musikante kan nou inskryf vir die kompetisie wat hulle die kans gee om hulle talent te toon te stel.
Taaltoffies, beste joernalistieke studente en SATCH
Susan Lombaard bespreek Afrikaanse uitdrukkings wat te doen het met ossewaens en Liza-Marie Steinmann praat oor die nasionale rondte van die Suid-Afrikaanse Talentkampioenskap (SATCH).
Allegaartjie 3 – Program 58
In hierdie program word daar gesels oor die iStart 2 projek, Alan Bailey van AfriForum deel ʼn interessante feit of twee oor die konsentrasiekamp-begraafplaas in Heilbron en Hanna Grobler gesels oor Buster die Brak se nuwe CD en DVD.
“Jy kan nie sing nie” toe dreig hy met ‘n bom
‘n 70-jarige man van Japan was só ontsteld dat ‘n televisie-talentprogram hom verwerp het, dat hy glo gedreig het om die program se uitsaaier op te blaas.