ʼn Senior Suid-Afrikaanse beampte is afgedank nadat hy glo onder die invloed van alkohol by die bekende Chelsea-blommeskou in Londen opgedaag het.
“Tami Sokutu, voorsitter van die SA Nasionale Biodiversiteitsinstituut (SANBI), is ontslaan uit sy posisie”, het Edna Molewa, minister van omgewingsake, se kantoor Woensdag in ʼn verklaring gesê. “Die minister het onlangs te hore gekom van ʼn voorval wat glo in Mei 2013 plaasgevind het, wat verband hou met bewerings dat Sokutu onder die invloed van alkohol was by die Chelsea-blommeskou.”
Molewa het Sokutu vir sy leierskap die afgelope ses jaar bedank.
Nana Magomola sal as waarnemende voorsitter optree totdat ʼn nuwe aanstelling gedoen is.
Ja daar steek hulle ons alweer in die skande. Dis van om naar te word.
Vuurman is dit nie maar hulle gewone elke dag werk gedrag nie?
Net nog ‘n swak advertensie vir Suid-Afrika !
Ag weet julle, ons naam is al so met ‘n plank gebli..em oorsee dat hierdie ou dingetjie maar net NOG ‘n strooihalmpie is! En julle weet hoe common kan die skadus raak as dit dronk is! Dank vader dit was nie een van vuurtjie se medewoners nie! Dan was daar sports!
Hoekom kan n blanke persoon nie vir n slag aangestel word in die plek van n swarte wat drooggemaak het nie,dis mos nie net hulle land nie?!
Jasper ek dink ek weet wa daai naam vandaan kom. Die mense by binnelandse sake kon nie spel nie.
Skerp Jasper !
Hulle het tot my simpel aanmerking oor Nija Turtle vewyder .
Wat karring julle met hul gewoontes
Mooi so, Tami Sokuto, jy is verseker van ‘n baie hoer posisie in ‘n ander departement! In vandag se tyd bedank ‘n swartmens nie uit ‘n pos nie, hy jaag nonsens aan want danis hy verseker van ‘n hoer pos elders. Doen so voort! You ANC-nothing yet!!!!!
n’ Onvettige shebeen in Chelsea??? NOOIT!!!! Wonder hoe het Tami die plek uitgesnuffel
Wat…(gaap)…is nuut…(gaap)…