Covid-19-statistieke: Só staan sake

(Argieffoto: pixabay)

Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.

Altesaam 785 139 gevalle is tot dusver aangemeld met 3 198 gevalle sedert die vorige verslag.

Nog 61 Covid-19-verwante sterftes (26 in die Oos-Kaap, 1 in Gauteng, 12 in KwaZulu-Natal, 7 in Limpopo en 15 in die We-Kaap) is aangemeld. Dit bring die dodetal op 21 439 te staan.

Provinsiale statistiek:

ProvinsieGevallePersentasie
Oos-Kaap12548016.0
Vrystaat589837.5
Gauteng23457229.9
KwaZulu-Natal12750616.2
Limpopo185502.4
Mpumalanga313174.0
Noordwes347934.4
Noord-Kaap231562.9
Wes-Kaap13078216.7
Totaal785139100

Sterftes en persone wat herstel het: 

ProvinsieSterftesHerstel
Oos-Kaap4589109170
Vrystaat191450629
Gauteng5005228365
KwaZulu-Natal3340117461
Limpopo50617696
Mpumalanga61430291
Noordwes54933315
Noord-Kaap30620653
Wes-Kaap4616115767
Totaal21439723347

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Pieter ·

Pleks dat daar daaglikse statistieke oor die ekonomie en werkloosheid deurgegee word, multitasking. Die Covid-19 statistieke raak afgesaag. Sien hoe daagliks misdaad toeneem in my omgewing, wild stroop, gastehuis en vakansieverblyf rowe. Baie sleg vir die plaaslike toerismebedryf. Vreemd dat die stemvee met die swak ekonomiese situasie tevrede is, SASSA is hul manna.

Strandloper ·

Wonder nou wat het geword van die zweli kader se fingers in die asbes saak? Of is dit ook nou soos mis voor die son verdwyn?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.