Gautrain-treinbestuurders en stasiepersoneel wat aan die Utata-vakbond behoort, sal na verwagting van Maandag af staak.
“Onderhandelings duur voort om die moontlikheid van die staking en ontwrigting van Gautrain-dienste te verhoed,” het Errol Braithwaite, bedryfshoof van die Bombela Concession Company Vrydag gesê.
Busdienste sal nie deur die staking geraak word nie.
Braithwaite het gesê verdere besonderhede oor die staking sal binnekort vrygestel word.
Suid Afrika – land van stakings en wil-nie-werk nie.