Jongste Covid-19-statistieke bekendgemaak

Argieffoto (Foto: Fernando Zhiminaicela/Pixabay)

Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.

Altesaam 1 550 724 gevalle is tot dusver bevestig van 9 939 695 toetse wat gedoen is (waarvan 27 622 toetse sedert die vorige verslag afgehandel is). Dit is 1 273 gevalle meer as die vorige verslag.

Nog 49 sterftes (1 in die Oos-Kaap, 3 in die Vrystaat, 16 in Gauteng, 22 in KwaZulu-Natal, 1 in Mpumalanga en 6 in die Wes-Kaap) is aangemeld. Dit bring die dodetal op 52 946 te staan.

Minstens 1 475 398 mense (95%) het reeds herstel.

Provinsiale statistiek:

ProvinsieGevallePersentasie
Oos-Kaap19548512.6
Vrystaat835115.4
Gauteng41503826.8
KwaZulu-Natal33437121.6
Limpopo632384.1
Mpumalanga753084.9
Noordwes640904.1
Noord-Kaap364782.4
Wes-Kaap28320518.3
Totaal1550724100

Sterftes en persone wat herstel het: 

ProvinsieSterftesHerstelAktiewe gevalle
Oos-Kaap11363183897225
Vrystaat3651782091651
Gauteng103474017532938
KwaZulu-Natal102243184865661
Limpopo224160679318
Mpumalanga1348727151245
Noordwes1478602242388
Noord-Kaap824329112743
Wes-Kaap114702665245211
Totaal52946147539822380

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Sune van Heerden ·

Dagsê Wolf
Ons het die syfer bygewerk.
Dankie dat jy ons daarop gewys het.

Groetnis
Suné
nms Maroela Media

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.