Kyk die staatsrede regstreeks

Pres. Cyril Ramaphosa lewer Donderdagaand die eerste staatsrede van die sesde parlement sal lewer. Die verrigtinge begin om 19:00.

Klik hier as die video nie direk in jou webblaaier wil speel nie

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

8 Kommentare

Andreas ·

Dankie Maroela vir die tegnologie wat hulle tot by my rekenaar bring.

Andreas ·

Ai, Cyril kon net nie hierdie Monster van ‘n staatsrede hanteer nie, en daar hardloop sy droom met hom weg ….

Andreas ·

En waar gaan hy die kundigheid vandaan kry, ook die derduisende mense om sy droom werklikheid te laat word.

Hy het nou mos ‘n 10 jaar termyn, so dis hoekom hy van sy drome so ver gestrek het. Ek wil nie hoor ek gaan eers oor tien jaar van nou af werk kry nie.

Ha, maar die begeggings gaan van more af die land instroom en ek sal geen sorge vir die oudag hê nie.

Ai ….

Hendrik van George ·

Nah, nee dankie! Beter goed om met my tyd te doen….

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.