ʼn Man het na bewering sy vrou en baba in Delft in Kaapstad doodgeskiet.
“Die man het na bewering sy vrou en drie maande oue baba vermoor,” het kapt. FC van Wyk, woordvoerder van die polisie, Donderdag gesê.
Geen verdere besonderhede is tans beskikbaar nie. -SAPA