Ramaphosa sê weer oor pandemie

Pres. Cyril Ramaphosa sê in hierdie stadium is die grootste prioriteit om die land te stabiliseer. (Foto: Siybulela Duda/GCIS)

Pres. Cyril Ramaphosa sal die land vanaand om 20:30 toespreek oor ontwikkelings in die land se reaksie op die Covid-19-pandemie.

Die president se toespraak volg ná vergaderings met die nasionale koronavirusbevelsraad (NCCC), die president se koördineringsraad en kabinet.

Die president se toespraak sal op sosiale media beskikbaar wees en onderaan hierdie artikel vanaand sodra die toespraak begin.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Gabriel Hoffman ·

Later is sy onskulding en Zuma se seun drank winkel oop maak met onwetting.

Hennie ·

Ek sal dan in ‘n lekker diep warm bad lê terwyl die geblaf aangaan…

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.