Regeringsyfers toon afname in plaasmoorde

Foto: Reint Dykema

Plaasmoorde in Suid-Afrika is besig om beduidend te daal, het die minister van polisie, genl. Bheki Cele, in die parlement gesê.

Hy het die regering se amptelike syfers vir plaasmoorde die afgelope twee jaar (2017-’18 en 2018-’19) bekend gemaak in antwoord op ʼn parlementêre vraag deur die DA-LP Andrew Whitfield.

Volgens Cele toon die regeringsyfers dat plaasmoorde in dié jaar met byna ʼn kwart afgeneem het van 62 tot 47.

In die Oos-Kaap het die syfer stabiel gebly op drie moorde, in die Vrystaat het die syfer afgeneem van agt tot sewe, in Gauteng het dit gedaal van 12 tot tien, in KwaZulu-Natal het dit gestyg van sewe tot 11, in Limpopo het dit gedaal van nege tot twee, in Mpumalanga het dit gedaal van agt tot twee, in die Noord-Kaap het dit gedaal van drie tot nul, in Noordwes het dit gedaal van nege tot ses en in die Wes-Kaap het dit gestyg van drie tot ses.

Cele het sy vertroue uitgespreek dat die regering se syfers wel korrek is, want dit word deur elke polisiestasie ingesamel en die besonderhede oor aanvalle op plase en kleinhoewes word spesifiek nagegaan deur kundiges kragtens die polisie se landelike veiligheidstrategie.

Die syfers strook egter nie met ander organisasies wat die statistieke byhou se syfers nie.

TLU SA het in Julie gesê dat daar toe al reeds 60 plaasmoorde en 217 plaasaanvalle vir die jaar aangemeld is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

48 Kommentare

Kasper ·

Jammer ek glo die polisie se stats glad nie, dit word net so gekook soos stats SA se bevindings oor die land se groei koers en inflasie syfers. Alles bog en duim suigery. In elk geval een boer se dood is al klaar een te veel, so niks om oor te spog met hulle gekookte stats nie.

Gert van Wierdapark ·

Die Mini-ster se kantoor se telraam gaan seker net tot by 50!!?

Wurmpie ·

Ons weet mos die regering en sy ministers kan nie tel nie

Schalk ·

Hy kort n ander hoed daar moet 0 moorde in die land wees maar nou ja wiskunde 20% op skool is het n gevolg.

Eugene ·

Soos Mark Twain gese het :There are three kinds of lies ,lies dam lies and statistics

Hendrik ·

As dit waar is dat plaasmoorde daal, is dit bloot omdat boere meer paraat is. Plaasaanvalle neem toe!

Arie ·

Dink die dom fool ons gaan hom glo?? Die parlement sal want hulle is almal ewe stupid

Leonard ·

Wie glo die snert. Defnitief nie ek nie dink hulle ons is stupid of wat

Johanna Botha ·

Niks waarvoor die anc kan krediet kry ….en dis nogsteeds BAIE HOOG !

leser ·

enige “syfers” wat die regering deurgee sal baie mooi na gegaan moet word
hulle lieg so dat hulle hulself glo

Raymond ·

Miskien is dit omdat daar minder boere oor is. Ek hoop nie die ANC dink nou dat die syfertjies van hulle enige goeie nuus is vir enige iemand nie?

Ander Koos ·

Polisie syfers strook nie met werklikheid nie. Weer net anc regering wat waarheid verkrag

van Es ·

I reed this from Holland. But they only talk about plaasmoorde. Plaasaanvalle when nobody got killed but traumatised for life and tortured is just as bad! This should also be calculated in the statistics. Freaking corrupt government!!

wilma ·

ag hul laat my lag. baie polisie beamptes kan seker nie tel..

Letta ·

Siestog, waar kry hy sy inligting en wie probeer hy beindruk!! Dink hulle regtig ons glo hulle statistieke?

Pottie ·

Ek lag maar net wat kan ons se praat mense wat graad twee nie klaar gemaak het nie

Boervrou ·

Dit is omdat àavalle as inbrake getel word…Duh minister hoed

Pottie ·

Ou cr het mos vir donald gese daar is nie iets soos plaas moorde nie nou hoe slim is ou donald amerika het mos sankies in gestel in die negetig dalk moet ou donald wakker skrik

Christien vd Westhuizen ·

Jy kan hulle NOOIT glo nie EN hulle ontken altyd alles hulle is ook nooit skuldig nie

Verskil ·

Ek glo hulle dat die plaasmoorde afneem, maar dis nogsteeds heeltemal te veel. Alle moorde is te veel. Plaasmoorde neem heel moontlik ook af aangesien daar minder boere oor is.

Oujongvrou ·

Wat van al die aanvalle, stomme mense het net wonderbaarlik oorleef, dis al???

Jannie van Niekerk ·

Elkeen met ‘n IK van minder as minus 100 miljard weet dat die minister blatant lieg.
Hulle registreer plaasmoorde as inbraak met noodlottige gevolge sodat die skelm ANC polisielede beter kan lyk

Manie van Worcester ·

jy seker een van die goedgelowige ja stemmers. As jy ooit weer iets word, word wakker

Doempie Doempie Domkop ·

Kan een smoel suffel plonk praat, lieg sowaar oop-oog. Plaasaanvalle word nie as sulks opgeteken nie. GIGO prinsiep

Henry ·

By watter polisie stasies word dit gerapporteer want die stasies het nie die fasiliteite om so iets te kan rekord nie of die vermoë om dit te kan noteer nie. Hy het seker sy vinger in sy mond gedruk en ‘n thumb suck gedoen. Dink hy werklik die publiek is so dom.

ano ·

RERIG!!! en wat van die tannie wat in bethlehem distrik wat netnou vermoor is op die plaas?????

Michael P ·

Soos Waldimar Woensdagaand op TV gese het Die Regering het krimineel geword So hoe kan jy glo wat hulle se.

HPV ·

Met respek teenoor boere, in ag geneem hoeveel boere reeds vermoor is, is daar uit die aard van die saak nie meer baie om te vermoor nie.

Foxi ·

Vir wie probeer hy paai? Moet ons nou gerusstellend wees……….
So n rukkie terug het hulle ook so gesê…….NA DIE STILTE DIE STORM.

GL ·

rAMAPHOSA HET DAN IN AMERICA GESE DAAR IS NIE N DING SOOS PLAAS MOORDE IN SUID AFRIKA NIE MAAR HIER GEE HIERDIE NAR DAN STAISTIEKE DAARVAN. HELP MY ASB REG AS EK VERKEERD IS IEMAND.

Pottie ·

Mense as ons nie nou gaan standpunt in neem en se genoeg is nou genoeg nie dan gaan daar min van ons blanke volk oor bly ek het al verskeie kere gese ons moet net vir n week by die huis bly dat die anc sien ons het nou genoeg gehad maar dan se die mense ek weet nie waarvan ek praat nie is reg maar dan moet die mense kom met n plan toe ons op die grens was het ons min geslaap ek is nou weer op die grens want n mens moet vier of vyf keer in die aand en oggend op staan om te kyk is als by jou en jou bure nog reg al wat die anc terroriste soek is ons belasting geld vir die res het hulle nie saak met ons nie

Berdéhan Brand ·

Daar is nie veronderstel om een moord te wees nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.