‘n Video volg onderaan die berig. Die eerste Afrikaanse sosialemedia-platform, toeter, is Donderdag bekend gestel.
“Marknavorsing dui daarop dat toeter ‘n raakvat potensiaal van een miljoen gebruikers het met ‘n ooreenkomstige maatskappywaarde van R450 miljoen,” het Frans Roelofse, stigter van toeter, gesê. “Ons is baie opgewonde om toeter voor te stel aan almal wat Afrikaans se belange op die hart dra.”
Roelofse sê hulle het hard gewerk om ‘n platform te skep wat nie net kan kers vashou by sy Engelse eweknieë nie, maar selfs die stof in hul oë kan skop in terme van gebruiksgemak en slim funksionaliteit.
“Die voordeel van toeter is sy eksklusiwiteit aan die Afrikaanssprekende taalgemeenskap,” meen Roelofse. “Die platform gaan ‘n magdom geleenthede en innoverings meebring in sy rol as onder meer ‘n advertensiemedium vir die Afrikaanse sakesektor en kommunikasiemiddel vir skole, leerders en studente.”
‘n Slimfoon-toepassing sal glo binne die volgende paar weke sy verskyning maak.
Besoek www.toeter.com om te registreer en te begin toet!
Dis wonderlike nuus!!!! Ek staan vir Afrikaans.
Wonderlik ! So kom ons kyk of ek kan registreer en iemand volg …. oeps, nee ! Die websaait werk toe nou nog nie. Ons sal vir eers moet vas staan met daai miljoene. Herinner my so veel aan Oranje Kas, die ‘bank in Afrikaans’ wie niemand se navrae beantwoord nie.
ek was ook onder die indruk dat hy nie werk nie, maar gaan loer eers na jou epos om jou rekening te aktiveer.
Ons probeer om almal te antwoord, maar moet bieg ons is meer as net bietjie oorweldig deur al die besoeke aan toeter. Ons werk deur nag om al die kreukels uit te stryk en hoop om jou sommer nou-nou weer te sien.
Misplaasde optimisme.
Die ‘agter die skerms’ gewer van opdragte aan die groot uitveer – het reeds haar BB-tentakels ook hier ingeslaan. ( Jy’s gevolglik n “null” – en ek n “void”. )
Die hand-oppie-blaas-foxtrot is endemies. Verwag maar n same old same old van “baie dankies en sterkte aan die familie” scenario.
Kom ons rook ‘n kameel daarop. Puff … puff …
Hi ek is ook op toeter halloooooooo !!!!!!!!
Dit is bekendgestel…maar het nog nie in werking getree nie
Soortvan korrek VerVanRyn. Ons het 1 Mei met volle stoom afgeskop, maar die massas het op ons toegesak (waaroor ons natuurlik oorstelp is van vreugde) en ons sisteme het so bietjie wankelrig geraak onder al die druk van die verkeer, nes die N2 om 8 vm in Kaapstad in op ‘n reënerige Maandagoggend.
Ons werk dat die sweet ons aftap om so spoedig moontlik al die ongewensde kinkels uit te stryk.
Wonderlik waar kan ek dit aflaai of registreer.
Ek het julle gesien op Kyknet!! Baie geluk Afrikaans rock en ons gaan almal toeter
Africa word wakker
opgewonde oor ‘n Afrikaanse Toeter
Goeie nuus op die 2de Mei 2014
Wonderlik kan nie wag om te toet! Hoop die registrasie werk binnekort. Afrikaans BO !
Dankie dat ons ook nou in afrikaans kan aangaan met toet
Danki kyknet wat toeter aan ons bekend gestel het. Wonderlik!!!
kom ons sien wat julle ons biet
Danie Shawe
wil graag aansluit, ons was jare lank onder die anc se sanksies en ons stem is onderdruk in die wereld, nou wil ons ons stem verhef en veg vir ons afrikaner regte
Dankie KykNet vir julle onderhoud – nou kan ek ook vir die eerste keer aan sosiale kommentaar deelneem. Ek weet nog nie wat om te se of te doen nie, maar tyd sal leer of ek gaan/kan deelneem
Wat n wonderlike voorreg om in Afrikaans te gesels.
Hoop ons gaan nie net weer met n sinlose geklets opgeskeep sit nie. Mense wat niks anders kan doen nie. Wat van n “plek” waar senior burgers hulle doendinge kan kommunikeer?
Ek het n BB telefoon en wil graag registreer
Eks Geregistreer!!! Yippee! ,maar ek kan nie my kiekie laai nie??? Help asb!!
Hoe moet ek my foto oplaai?
Hoe neem ek deel met n ikoon op my foon asseblief. Ek is nou so opgewonde.
Mooi man!!!!!!!!!
wonderlik!!!!!!!
Sien baie uit na die toeter!
Baie geluk aan die mense verbonde aan die nuwe toeter blad en dat dit in ARIKAANS. Baie bly om deel hier van te wees.E sien uit hierna verder.
Nou kan ons almal ons toeters druk!
wow dit is n oulik gesels plek ,veral in afrikaans
OULIKE PROGRAM NOU KAN ONS LEKKER AFRIKAANS GESELS
afrikaans rock dit sal so lekker wees om saam te gesels
Nee, ek kry net n lee skerm op http://www.toeter.com, hoe lyk dit, wat kan die fout wees – verkeerde draad getrek – haha!
Toet toet hier kom ek!
Wil registreer platform is gekrok
Wil registreer platform is gekrok
Hoe wonderlik! Ek stem. Afrikaans is tops!
Ek maak gebruik van Vodafone, Opera Mini – ek kan nog nie enige data op my selfn skerm kry nie (empty screen) t.o.v. Toeter – hoe lank gaan ons nog wag? Dis amper al die 3de!
Dankie vir die nuwe webwerf in afrikaans.
In Afrikaans Lekker man lekker, ek kon registreer om te toet maar gaan bietjie opleiding nodig kry, hoop die toeterbestuurder gaan al die wenkies in normale stap vir stap Afrikaans vir ons verduidelik, van die vas druk tot die laat los.
Baie bly, lekker Afrikaans !
interesant
Hoekom ‘n verbeeldinglose naam soos toeter? As ‘n span kundiges so lank en hard werk aan iets ordentliks, waarom dit gaan opmors met so ‘n ondeurdagte en kommin naam? Jammer, hoe lief ek ook al vir Afrikaans is en dit graag wil bevorder, kan ek my eenvoudig net nie vereensewlig met so platvoerse naam nie. Ek is ‘n voorstander vir iets wat funky en mod en hip en cool is, maar toeter? Nee wat.
Hou eerder ‘n nasionale kompetisie om ‘n gepaste naam te kies
Ek dink nou nie dit was baie mooi van jou nie.
gebruik dan jou verbeelding as jy nie een het nie kry een
e
Afrikaans is my taal en ek is baie trots daarop.!!!!!!
dit sal goed wees om in ons eie taal te klets
Was baie opgewonde om te registreer. Maar o wee, die blaaie ‘load’ baie stadig. As ek op ‘settings’ wil druk kan ek nie. Dalk is dit maar net ek wat sukkel, want hoe anders het die res dit reggekry om foto’s te plaas en als. ‘N Versoek: Wat van BB, Iphone,nokia ens Applikasie vir Toeter? Sal baie beter wees.
Baie geluk Francois – een van die dae toet ons van die slimfone af!! Ek hoop om ordentlike Afrikaanse boodskappe te lees en nie eers die boodskap te probeer ontleed wat uit afkortings bestaan nie!!
Ag nee wat, ek sukkel my gat lam om te registreer as lid van Toeter, vanaf 1 Mei tot vandag – nee wat, dis net n sorry lot, try maar n sangoma, blanc screen all the way – Toeter het sy gat gesien soos apartheid – goodbye for ever, julle sien my nie weer – ek verkies sites wat werk soos twitter en fb!
Ek kry nie aangesluit op Note 3. Ek kry skoon skerm met iets aan die kant. Lyk of dit nie pas nie.
Stem. Oorweldig? Asseblief!
Bly vir ons in ons taal. Hoe werk die web.
Dankie vir die lees. Al wat ek kan sien is almal wil weet hoe registreer mens. Waar oor mag ons komitaar lewer?
Stuur asb vir my ‘n epos wanneer dit OK is om te registreer. Dankie baie.
Mooi man!!
Dit is baie nodig dankie!!!!
Trots Afrikaans
Trots Afrikaans
Bake goeie nuus
Baie goeie nuus
Wanneer gaan dit nou plaasvind en is dit beskukbaar om cell phone
nice
afrikaans is tops
R
Dis awesome
Lekker om in jou eie taal tegesels
Veels geluk! Maroela is almal al weer een voor. Ek glo dit gaan ‘n groot sukses wees.
sien uit na hierdie afrikaanse program. Daar is baie min programme behalwe op kyknet wat in ons taal aaangebied word.
Lief Afrikaans. Dis my taal.
Laat ons sien wat gebeur
Niks werk ni
Great show
Dit is baie goeie nuus, net een ding….. ek hoop werklik nie dit gaan net weer `n platform word waar mense vieslike taal gebruik en vloek nie.Ons is nie almal platvloers nie, so hou Toeter skoon asb!!
Wat het toe geword van “TOETER” – bestaan dit nog, geen radiostasie noem iets van toeter nie – n stille dood gesterf, selfs op Facebook gaan daar niks aan nie – ek’t van die begin af gesê dis n doodgebore baba!
Wees stil en weet God is in beheer.
Nes jy daar sê
Lekker!!!!
Nou kan ons oor die lug kla en knor,kuier OF mor……
Kos vir die siel deel of sommer net Jannie-jammergat speel.
toeter
reg ve afr te toeter
lekker om te weet daar is i afrikaanse werf
Ek kan my nie registreer nie want dit gee net n skoon blad op die http://www.toeter.co.za webwerf gedeelte. Kan iemand dalk help.
bly vir afrikaans.
Lus om in Afr. Te gesels
Nou wat nou, kom nie reg nie
kom ons kyk hoe werk die kletskassie
kom ons kyk hoe werk die kletskassie
kom ons kyk hoe werk die kletskassie
kom ons kyk hoe werk die kletskassie
kom ons kyk hoe werk die kletskassie
Iets wat werk in Afrikaans! Hoera!
Dit is great , sommer so in Afrikaans
Toeter is die beste vanaf facebook hier is maar toeter is hier om te nly
Heat we go. Hoop dit werk
Lekker om deel te kan wees!
Ek gaan definitief probeer aansluit en kyk waaroor dit gaan. Hoop dit gaan net so goed wees soos Facebook.
100% afrikaans
Lekker side di
Hey kom ons probeer toeter en kyk hoe loop hy
Klink baie interisant kan nie wag om dit te probeer nie!Toet!
Ek hoop Toeter kan ook deur Namibians gebruik word?
Afrikaans is Groot
Dit is n puik idee om in afrikaans te kan praat op die web
hallo
Hallo almal hoesit
Awe almal wat maak julle
Trots AFRIKAANS? En dit is waarmee ons opkom? Nee dankie. En o ja afrikaans kan nie “rock”, as dit eg is nie.
Afrikaanse is die beste
Afrikaanse mense moet mos afrikaans praat, of hoe se ek
Stem daam
Wie wil saam met my toeter?
Kom ons toeter en kyk of dit werk
Welkom aan almal
Hlo
Enige ander nuus?
Ek kan regtig nie wag nie om te kan se wat ek dink nie en mense sal verstaan wat ek bedoel. Liefde groete daleen
Hierdie webwerf is rerig awesome..dis rerig uitstekend ek kan rerig nie wag om te registrEer nie eks bly KykNeT…het vir ons n webwerf gegee wat ons lekker AFRIKAANS kan gesels….
Wil graag op datum bly met afrikaans
Baie dankie. Glo ons gaan dit geniet.
Helllo daar. Wat is nuus.
Wat is nuus.
Gaan hierdie ook ‘n tydmors werf word
hoe werk toeter
Wat dink julle van iemand wat hom/haarself met elke woord ophemel of altyd in die kollig wil wees?
hi daar
hoe werk die storie dis my eerste keer op toeter
Jys no alen no eks took nuut leke sand vi Jo.
Ek gaan dit geniet hoop almal het n leke aand.
Afrikaans is tops
Geen
Wat n week
beste idee ooit
Sal fantasties wees as ek dit op Play Store/App Store kan aflaai!!
Wonderlik om in my eie taal te Toet!!!
soek nuwe friende
Dit klin uitstekend om in Afrikaans te kan gesels!
Hallo almal. Ek is nuut hier.
Ek wil registreer maar kom ni reg
hallo emo
Wonderlik
JULLE IS AWESOME !!!
Hallo julle
Hi wicus kyk ek is ook nou op. Toeter
Niks wen my awesome taal!! Afrikaans is die beste!!!! So bly dis my taal!!!!
kurt darren jys tops en n goeie kaptein:-*:-*:-*:-*:-*;-);-);-) van jou #1fan N
Ek kry dit glad nie reg om te registreer by Toeter.com,wil baie graag,dankie
Afrikaans n goeie ding.
Afrikaans is cool!!
Dit kan n leker n gesels progran word
Sal graag jul wil volg. Hoe gaan ek te werk
Kom ons toeter lekker in afrikaans
Laat ek maar sien hoe werk dit!!!!!
Kan iemand my dalk help en se waar, en hoe ek op toeter registreer? Of kyk ek net die icon mis?? Noem my maar dom met die klas goed, maar ek wil ok saam kuier in my taal….lol
Ek dink toeter is die lekkerste. Afrikaanse
hiervan hou mense as ons Afrikaners iets aanpak doen ons dit sterk. moenie ophou nie gaan verder as dit moet vriendelike groete
ekstem. ons kan professioneel bly. kyk maar na steve se F DKI tot volgende keer
My kommetaar vir vandag is om vir God onse hemelse Vader te se dankie dat Hy ons land met soveel wonderlike talent volle mense geseen het en ek se Amen vir nog meer
Great om deel van toeter te wees.
Wonderlike nuus. Ons geniet suiwer Afrikaans, nie die moderne mengsels nie. Sien uit na vele jare se afrikaans praat.
Bly ons kan weet in Afrikaans gesels.Baie afrikaaners wil mos nou verengels waar gaan die trots heen.Afrikaans bly bo.
ek dink die toeter is awsome .. Nou kan almal met almal gesels …
Ek staan ook vir m taal
ek het definitief ‘n goeie toeter nodig vir die pad wat ek elke dag werk toe ry, toet toet!!
Ek is n trotse afrikaaner
lekker Afrikaans ek hou daarvan sommer baie
toeter is genotvol en kinders hou van Afrikaans.
Afrikaans is my taal en ek hou van lees.
hi wanner gaan mens kan chat en iemand volg op toeter
ek het ‘n toetter op my water scooter
Dagsê!
Julle kan hier by Toeter aansluit om verder te klets: http://toeter.com/
Onseker hoe om aan te sluit? Kyk hier: http://youtu.be/q1WkUIHvyzk
Groetnis
Suné
nms Maroela Media
Hallo ek is Jaco en soek graag vriende
Hallo amal
Dis lekker om ‘n boer te wees!!
Ek is ň afrikaner so ek is trots op my taal
Die Springbokke se agterlyn staan nie 45 grade nie en hulle kan dus nie met spoed die verdedigingslyn breek nie. n Verdere problem is individuele spel.wat veroorsaak dat die vluels nooit die bal sien nie.