Verkiesingsuitslae: Só lyk Mpumalanga nou

MpumaDie tellery in Mpumalanga is 100% afgehandel en die ANC se steun in die provinsie het afgeneem terwyl die DA se steun effens verbeter het.

Die ANC het sy topposisie in die provinsie behou maar minder stemme gekry as in 2009 se verkiesing.

ANC Mpuma

Die ANC was weer tweede in die provinsie maar het sy steun effens verbeter.

DA Mpuma

Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het Cope geklop vir die derde plek in Mpumalanga.

EFF Mpuma

Cope het in die vorige verskiesing 37 789 of 2,91% van die stemme op hom verenig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.