Solidariteit het met voorstelle vorendag gekom om die kragkrisis te probeer oplos.
Die vakbond sê Eskom moet onder meer beter instandhouding doen en nie van kundigheid ontslae raak nie.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Ons enigste oplossing is die privatisering van Eskom . Dit kan net beter gaan want tans is dit n skande .Hulle dink elke verskoning in die boek uit om sodoende hul onvermoens weg te steek maar intussen betaal hulle buitensporige salarisse en skeidingspakette terwyl hulle altyd kla oor te min geld en ons word aanhoudend gedreig met duurder krag. Die kaderontplooing versmoor ons ekonomie en huishoudings.
Privatiseer…Stem…maar vraag Is…Wie gaan die nuwe eienaar wees???!!!