Video: “Diere sou dit nie eers gedoen het nie”

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Die twee mans wat ‘n boer van Ventersdorp verlede jaar vermoor en sy vrou verkrag het, is lewenslank tronk toe gestuur.

Johan Stiglingh is met ‘n stomp voorwerp doodgeslaan en sy vrou, Corra, is geblinddoek en verkrag nadat hulle op hulle plaas oorval is.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae