Video: “Ons sukkel om te oorleef,” sê Transnet-pensioenarisse

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Die minister van finansies voer in die hof aan duisende Transnet-pensioenarisse se menseregte is nie geskend nie.

Maar hulle advokaat het teruggekap en sê daar is pensioenarisse wat nie kan oorleef op die pensioen wat Transnet hulle betaal nie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Trippie ·

My hart gaan uit na hierdie bejaardes.

Die geld wat aangewend gaan word vir die landsvlag by skole kan eerder na hierdie mense gaan. Hulle is en was die sout van die aarde.

Christina Swart ·

Trippie as hulle ons geld R82 miljard teruggee en ons ordentlike verhogings gee sal ons niks van die staat nodig he nie. Dis nie transnet se geld nie, dis ons pensioenbydraes wat altyd bele was en bv geboue mee aangekoop is.As ek reg onthou is die waterfront in Kaapstad ook daaruit gefinansier.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.