Video: “Onsekerheid uit die weg geruim”

CaptureDie Môrester-plek van veiligheid in Rustenburg met sy sowat 50 kinders, gaan uiteindelik sy agterstallige staatstoelae kry.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae