Die Tshwane-metroraad het in Februarie daagliks R4,6-miljoen betaal aan die maatskappy wat voorafbetaalde elektrisiteitsmeters moet installeer.
Die burgerregtegroep AfriSake is nou in ‘n hofgeding met die metroraad gewikkel oor die geldigheid van die PEU Capital-kontrak, maar wag nog vir ‘n hofdatum.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Dink dis die verkeerde video by die berig?? “Kragmeter” en die video is oor grondeis.