Video: “Swaar maar genadige vonnis”

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Die Vrystaatse Hooggeregshof het Johan Prinsloo tot effektief 13 jaar tronkstraf gevonnis vir sy aandeel in ‘n poging om ‘n aanval op die ANC se nasionale konferensie uit te voer.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

4 Kommentare

Fanie ·

Watter onnosel ding om die ANC Konferensie te probeer opblaas? Om wat te bereik? Die ANC is gevaarliker vir hulself as hierdie ‘bomber’.

Joernaliste wat die ANC -leier se toespraak objektief rapporteer benadeel die party baie meer as hierdie Amateurs. Hoeveel v hulle sit nie nou al verniet in die tronk nie? Dink net aan hul gesinne se smart en hartseer! Hul sal niks bereik deur opstand en bomme. Daar’s baie beter en veiliger maniere om iets vd Afrikaner te doen. Amateurs vergat ons billike ideale net verder.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.