Video: Telkom se rastellende afleggings in grap-video uitgebeeld

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Solidariteit het ‘n video op YouTube gelaai wat kamstig Telkom se reaksie op die vakbond se veldtog teen dié maatskappy se rastellende afleggings uitbeeld.

Die video is beeldmateriaal uit die 2004-rolprent, Downfall (Der Untergang).

Solidariteit het Woensdag die veldtog teen Telkom se huidige afleggingsproses, waar ras as kriterium gebruik word, van stapel gestuur. Die vakbond sê hy sal as deel van die veldtog hofstukke by die arbeidshof in Johannesburg indien om Telkom se gebruik van ras as kriterium tydens afleggings te stuit. Klik hier om meer te lees.

http://youtu.be/G1IKa7OV0T8

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

HEVW ·

Het die vorige toneel rakende Retief se blabse baie geniet. Maar hierdie is nie oorspronklik nie. Ek reken u moet dit meer aktueel maak. Afrikaanse rolspelers moet die huidige belaglike delemma vertolk. en dit moet die internasionale wereld bereik en aanspreek.

Piet Snot ·

Uitstekend. Uitflippinstekend.
Koppel die swart rassiste van Telkom aan die aartsrassis Hitler.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.