Maj. Mack Mngomezulu, provinsiale polisiewoordvoerder, het aan Maroela Media gesê John en Linda Lyons het omstreeks 01:00 Vrydagoggend wakker geskrik en gesien daar is twee gewapende mans in hul huis in Observatory-rylaan.
Die inbrekers het John en Linda vasgebind. Volgens Mngomezulu kon John daarin slaag om homself los te wikkel waarna hy in ʼn stoeiery met een van die inbrekers betrokke geraak het. Hulle het tot op die balkon gestoei waarna John en die inbreker van die balkon geval het. Daar het glo ʼn skoot in die proses afgegaan en John is in die bors getref.
Volgens Mngomezulu is John op die toneel dood verklaar. Bure het die polisie ontbied. Linda is ongedeerd maar erg geskok. Mngomezulu het gesê volgens voorlopige ondersoek het die inbrekers met ʼn selfoon gevlug. Niemand is nog in hegtenis geneem nie.
Volgens ʼn veiligheidsverslag wat aan inwoners voorgelê is, was daar tussen Oktober 2013 en Oktober 2014 minstens 55 misdaadvoorvalle aangemeld. Tydens 10 van die voorvalle was daar gedwonge ingang by huise in die landgoed.
Toe se hulle mos almal Oscra Pistorius praat bollie, waar sou iemand nou in ‘n Landgoed aangeval word..yeah right!! Hoeveelste een is dit nou die??
Die verskil tussen Oscar Pistorius en hierdie geval, is dat die cctv by Pistorius se landgoed geen gedwonge ingang of vreemde persone op die perseel wys vir daardie nag nie. Daar was ook volgens die getuienis bittermin inbrake by daardie landgoed. Hier het die bestuur van die landgoed wel aan die inwoners die verslag getoon waarin al die misdaadvoorvalle gewys word. Nog ‘n verskil is dat hier het die man en sy vrou bewus geword van die twee oortreders by hulle in die kamer. By die Pistorius geval was iemand in die badkamer en die deur was gesluit. Hoekom sal ‘n misdadiger hom in elk geval in die badkamer toesluit???
Maar toe Oscar dit genoem het, het almal gese hy lieg…so wat nou….Hyt ook gese daar was hoeveel sulke pogings in sy landgoed.
Presies
Francois en Bernard ABSOLUUT 100% stem ek saam met julle!
Ek stem saam met julle , nie een keer in Oscar se verhoor is die verskriklike misdaad syfers eers genoem nie. Maar almal het hom voor die voet veroordeel. Waarom het Barry Roux dit nie gebruik nie? Die Liberales glo dat ons in n wonderlike land met “demokrasie” lewe. Hulle noem nooit dat ONS deur skurke regeer word nie en dat die skurke die moorde aanmoedig nie…”shoot the boer”….bring me my machine gun…ens, ens, ens. Dit alles het die Kazar Jode oor ONS gebring, sodat hulle steeds ONS mineral kan plunder.
GEEN veiliggheidskompleks is “veilig” nie – dis oor en oor bewys die laaste tyd!
Jammer die misdadigers het hulle nie vrek geval nie. Nog ‘n familie se lewens verwoes deur nuttelose suurstofdiewe. My simpatie aan die vrou en familie en vriende. Sekuriteitskomplekse moet kyk wie die mense is wat by die toegang diens doen -ek twyfel of dit die regte mense is met wie jy jou lewe wil vertrou
Ek wil nie in daai estate bly nie.
Duur en onveilig.
Maroela, hoe klink hierdie sin? “Die 53-jarige man is vroeg Vrydagoggend in die luukse Woodhill-gholflandgoed doodgeskiet terwyl hy met sy aanvaller gestoei het en albei van die dubbelverdiepinghuis se balkon geval het.”
@Hannelie
Hoekom wil jy nou hare kloof oor ‘n sin??? As Maroela se sinskonstuksie jou pla, gaan lees eerder die nuus in Engels op News24.co.za, Iol.co.za of soortgelyks. Of gaan na Beeld.com.
Boesman, Maroela is n Afrikaanse webwerf. Vir Afrikaanssprekendes. Hoekom is dit verkeerd om goeie Afrikaans te skryf. As jy nie goeie Afrikaans wil lees nie, is jy die een wat na n ander webwerf toe moet gaan…..
Iets is baie fishy. Die inbreker val ook van die balkon af, maar is nie eers beseer nie? Wat doen die hekwagte? Slaap? Kontroleer hulle nie wie inkom en uitgaan nie?
Ons bly hier in Australie en nie in `n gholf landgoed nie.
Hier is misdaad maar het dit nog nie teegekom nie
Hier is baie Suid Afrikaners. As julle kan, moet julle kom.
Hulle moet maar intern begin kyk. Verseker sindikaat wat van binne af werk….. Begin maar by die Nigeriese en Chinese inwoners. Julle sal verbaas wees wat julle kry.
Oscar het in Silver Woods gebly, nie Woodhill nie.
Cj…EN?? Almal weet dit die punt is daar is STEEDS gevaar/inbrake/moord/misdaad by sg veiligheidskomplekse.
EN??…….”Ek stem saam met julle , nie een keer in Oscar se verhoor is die verskriklike misdaad syfers eers genoem nie. Maar almal het hom voor die voet veroordeel. Waarom het Barry Roux dit nie gebruik nie?”
Beantwoord dit jou EN???