Video: Akro-brak op ‘n trampolien

Mudd die Bulhond het omtrent blits-sterstatus op YouTube verwerf nadat hy afgeneem is waar hy akrobatiese toertjies op ʼn trampolien uitvoer. Die 1.23 minuut-video het ʼn treffer op sosiale media geword en wys hoe die brak hom gate uit geniet. Die video is deur Krazzy Videoz op YouTube gelaai.

http://youtu.be/7fADoOfDf5Q

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.