Video: E-tol-hofsaak – “Ons is teleurgesteld maar sal aanhou baklei”

Mabel Jansen

Mabel Jansen

Die Tolhek-aksiegroep (TAG) se dringende aansoek om die implementering van Gauteng se e-tolstelsel te stuit, is Maandag van die rol geskrap.

Dit was die eerste saak wat regter Mabel Jansen behartig het en sy het dit in die hof openbaar gemaak dat haar dogter ‘n Sanral-beurs het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

7 Kommentare

jongste oudste gewildste
JB

Dan kan sy mos nie objektief wees, as haar dogter n beurs het by Sanral nie. Klink of sy juis dan daar “geplaas” is om alle e-tol aansoeke v rol te skraap.

Eksenet

Korrupte leier stel korrupte regslui aan…..Maak mens dink.

Johan Spies

Hoe kan hulle ‘n Regter op die bank sit met die mees sigbare botsing van belange??? Wys jou net, “Die wie se brood jy eet, die woord jy spreek”! Ons is onderwerp aan ‘n siek regering wat selfs die regstelsel om hulle pinkie draai! Zuma dryf die Soustrein persoonlik en niemand gaan hom van daai sitplek afhaal nie!

Heinz Albrecht

Zimbabwe hier kom ons! As die tegsbank deer die regering gekies en keer word om gulle korupte besluite te beskerm en hulle dit so openlik herken dan is daar groot……….!

Frik Lotz

Dankie VF Plus vir al die harde werk. Die stryd gaan voort en geregtigheid sal seëvier!