Die video volg onderaan die berig. Woedende betogers het gedreig om die 23-jarige man wat van die verkragting en moord op die vierjarige Jasmine Pretorius aangekla word, te vermoor. Hy het in die Brakpanse landdroshof verskyn.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Lees ook:
Beskuldigde in hof oor Jasmin se moord
Man in hof vir Jasmin Pretorius se moord
Jasmin Pretorius: Inwoners betuig meegevoel
Vermiste vierjarige dood gevind
Dit is en bly ‘n gruwel-daad wat gepleeg is … miskien moet daar tog ‘n voorbeeld van ‘n blanke verkragter gemaak word soos nie-blankes doen in nedersettings. Die hele land, wit en swart is keelvol vir misdaad.
Aan elkeen na aan hierdie klein mensie, sterkte word jul toegewens met haar begrafnis.
NS: Ek is geen regskenner, maar ek voel tog dat drank en dwelms GEEN verskoning behoort te wees vir hierdie misdade nie. Dwelms is ook onwettig, so, straf hom dubbeld en dwars. Laat hy ook die name van die dwelmsmouse bekend maak !
Ek stem, as jy gedrug is moet jou straf nie ligter wees nie, maar erger!
In ierder geval hierdie “mens” kort ‘n loodpil, oftewel “High Velocity Lead Injection.”
Ek stem met dit wat jy se drank en dwelms is geen verskoning.
Die ding verdien nie om te leef nie, maar moet ‘n marteldood sterf. Die land se mense word sieker by die dag.
In China of Arabië sou hy al “statstiek” gewees het.
n Oog vir n Oog, gee hom vir die gemeenskap.