Die video volg onderaan die berig. In Maart volgende jaar is die wêreld se aandag weer op Suid-Afrika wanneer die eens liefling-atleet Oscar Pistorius se moordverhoor begin. Die Paralimpiese atleet het erken dat hy op Valentynsdag vanjaar sy vriendin Reeva Steenkamp deur ‘n toe toiletdeur in sy huis geskiet het.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
1 Kommentaar
Mag hy lank sit.