Video: Verbod op drankadvertensies

Die Minister van Vervoer, Ben Martins, wil padsterftes hokslaan deur onder meer ‘n verbod te plaas op drankadvertensies.

Die minister sê alkohol was ‘n faktor in die meeste van die 1 221 noodlottige ongelukke die afgelope vakansie.
eNuus het reaksie hierop gaan kry, en die meeste mense meen reklame dra nie by tot drankgebruik nie.

eNuus is elke aand om 19:00 op kykNET, DStv-kanaal 111 te sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

mina ·

ek stem saam veral die taxis hulle vat baie kanse en is 90 persent onder die invloed. maar die paaie is n bedenklike toestand het gister gery van witbank af deur belfast dulstroom lydenburg orighstad na phalaborwa mense dit is net potholes aanmekaar wat gaan aan bande kos baie geld ek het 2 bande verloor nuwe motor wie gaan dit vir my vervang dit kan nie so aangaan.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.