Die Hoërskool Monument in Krugersdorp aan die Wes-Rand is Vrydag gesluit nadat swaar reën uitgesak en tot oorstromings gelei het.
Die skool se sportvelde was onder water terwyl klaskamers beskadig is en betonmure ingeval het. Niemand is beseer nie.
Die video’s is deur Lyn van Rooyen op Youtube gelaai. Foto’s volg onderaand die berig.
http://youtu.be/OT6vxLH0BmM
http://youtu.be/SV84K6O74J4