Wenners: ATKV-Mediaveertjies 2012

Die 2012 ATKV-Mediaveertjies is Vrydagaand tydens ʼn gala-geleentheid by Vodaworld in Midrand toegeken.

Die ATKV-Mediaveertjies is die mees gesaghebbende Afrikaanse mediatoekennings. Die wenner van elke kategorie het ʼn trofee en R3 500 prysgeld ontvang.

Hiermee die wenners:

RADIOPRYSE

Beste aanbieder of onderhoudvoerder van ’n vermaaklikheids- of joernaalprogram
Wenner:
Iris Bester – Leeskring: Breyten Breytenbach – RSG

Beste insetsel in ’n vermaaklikheids- of joernaalprogram
Wenner:
Ettienne Ludick – RSG Sport: Jimmy Abbott & Tienie Halgryn – RSG

Beste aanbieder of onderhoudvoerder van ’n nuus- of dieptenuusprogram
Wenner:
Lynette Francis – Praat Saam: Julius Malema – RSG

Beste insetsel in ’n nuus- of dieptenuusprogram
Wenner:
Suna Venter – Monitor: Mitchellsplein – RSG

Beste vermaaklikheids- of joernaalprogram
Wenner:
Martelize Brink – Oggend op RSG – RSG

Beste nuus- of dieptenuusprogram
Wenner:
Lynette Francis – Praat Saam: David Kramer – RSG

Beste dokumentêre program of programreeks
Wenner:
Iris Bester – Adam Small – RSG

Beste radiodrama of –teater
Wenner:
Bettie Kemp – Die woonkamer – RSG

Die toekenning vir gunsteling-radiopersoonlikheid, wat deur die publiek aangewys is, is aan Ettienne Ludick op RSG toegeken.

PRYSE VIR GEDRUKTE/ELEKTRONIESE MEDIA

KOERANTE

In-diepte artikels/Ondersoekende joernalistiek
Wenner:
Jackie Pienaar-Brink – Kaapstad se Somalië – By: Media24

Beste persoonlikheidsprofiel
Wenner:
Willemien Brümmer – Die vrou wat al lánkal leef – By: Media24

Kunstejoernalistiek
Wenner:
Willemien Brümmer – Jans en sy technicolour droomjas – By: Media24

Beste leefstyl-storie
Wenner:
Ilza Roggeband – Beter as ’n Marie-beskuitjie – By: Media24

Essayis, rubriekskrywer of blogger van die jaar
Wenner:
Dana Snyman – Die verhaal van Rooikappie in sms-taal – Beeld en Die Burger

Beste streekskoerant
Wenner:
Vista – Redakteur: Marti Will

TYDSKRIFTE

In-diepte artikels/Ondersoekende joernalistiek
Wenner:
Salomé Delport – Ritalin se nuwe (onwettige) gebruike – Rooi Rose

Beste persoonlikheidsprofiel
Wenner:
Dana Snyman – Koebaai, Franz Kemp – Huisgenoot

Kunstejoernalistiek
Wenner:
Pieter van Zyl – Op soek na Ingrid – Huisgenoot Tempo

Beste leefstyl-storie
Wenner:
Maretta Bellingan – Vely, vely nice! – Vrouekeur

Essayis, rubriekskrywer of blogger van die jaar
Wenner:
Sophia van Taak – Boney M en die langpad … – WegSleep

‘n Spesiale toekenning is aan Thys Odendaal as kunstejoernalis oorhandig.

TELEVISIEPRYSE
VERHALENDE GENRES

Beste draaiboek vir ’n dramareeks of enkeldrama
Wenner:
Henriëtta Gryffenberg, Justine Loots en Hélène Truter – Erfsondes 5

Beste regisseur vir ’n dramareeks of enkeldrama
Wenner:
Peter Heaney – Erfsondes 5

Beste dramareeks of enkeldrama
Wenner:
Erfsondes 5 – Imani Media

Beste akteur in ’n dramareeks of enkeldrama
Wenner:
Marko van der Colf – Vallei van sluiers II

Beste aktrise in ’n dramareeks of enkeldrama
Wenner:
Brümilda van Rensburg – Hartland

Beste akteur in ’n sepie
Wenner:
Lieb Bester – Villa Rosa

Beste aktrise in ’n sepie
Wenner:
Nadia Valvekens – Binneland

AKTUELE GENRES

Beste aanbieder of onderhoudvoerder in ’n gesels- of joernaalprogram
Wenner:
Coenie de Villiers – Kwêla

Beste insetsel in ’n gesels- of joernaalprogram
Wenner:
Alizia Linden – Ellen Pakkies – Kwêla

Beste gesels- of joernaalprogram
Wenner:
Pieter Cilliers & Marié Minnaar – Kwêla

Beste aanbieder of onderhoudvoerder in ’n nuus- of aktualiteitsprogram
Wenner:
Freek Robinson – Robinson Regstreeks

Beste insetsel in ’n nuus- of aktualiteitsprogram
Wenner:
Karin d’Orville – Met helende harte en hande – Fokus

Beste nuus- of aktualiteitsprogram
Wenner:
Karin d’Orville – As die Karoo kraak – Fokus

Beste nuusleser
Wenner:
Genée Heyl – eNuus

Beste dokumentêre program of programreeks
Wenner:
André Calitz, Hanné Koster & Esté de Klerk – Coenie de Villiers: Hart van glas

Beste vermaaklikheidsprogram
Wenner:
Jaco Loubser – Jou show met Emo & Wicus

Beste leefstylprogram
Wenner:
Jaco Loubser – Roer: Zak & Magda

Die toekenning vir gunsteling sepie, wat deur die publiek aangewys is, is aan Binneland toegeken.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.