Handwerk: Trap suutjies met gehekelde pantoffels

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Hekel hierdie pragtige pantoffels wat ideaal is vir die kouer maande wat wag.

Dié projek het ʼn gemiddelde moeilikheidsgraad en behoort omtrent vyf tot ses uur te neem om te voltooi.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Mei/Junie 2020-uitgawe verskyn.

Vul die vorm hieronder in om die projek in jou e-posbus te ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.