Jakkals en Wolf

Volle naam: Jakkals en Wolf

Beroep/Veld: Afrikaanse kinderstorie geskryf deur GR von Wielligh

Plek van Geboorte: Stellenbosch

Aantal jare ervaring: 43

Prestasies: Bekende reeks stories vir 9-12 jariges. Dit is stories vol humor, maar bevat ook waardevolle lewenslesse vir kinders.

Google Hits: 286 000

Biografie:
Von Wielligh het die stories wat deur die Khoi-gemeenskap vertel is opgeteken en later as bundel uitgegee. Leon Rossouw het die stories oorvertel en bygewerk. Die stories lewer satiriese kommentaar op samelewingsaspekte. Menslike kwaliteite word aan die diere toegesê solank die diere net met hulle eie, unieke karaktereienskappe menslike handelinge naboots.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Daleen ·

Niemand kon Jakkals en Wolf stories so goed vertel soos my oupa, Johan de Jager, nie! Op sy skoot het ek my gereeld ingeleef in die wêreld van Jakkals en Wolf!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.