Luister in 3 minute: ANC-verkiesingsmanifes, onteiening en Eskom

Argieffoto

Drie sakekwessies wat die afgelope week opslae gemaak het, is die ANC se omstrede verkiesingsmanifes, die hersiene wysigingswetsontwerp op onteiening en Eskom se versoek vir ʼn tariefverhoging.

Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, neem dié drie kwessies onder die loep in hierdie week se opname van 3 sake, 3 minute.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Piet Pompies ·

Sowat ‘n week terug was ons by ‘n inligtings sessie oor die status van ons werkgewer se pensioen fonds. Dit is daar bekend gemaak dat die staat privaat pensioen fondse versoek (nie verplig) om tot 2% van hulle fondswaarde beskikbaar te stel vir staats projekte.
Die bestuurder van ons pensioen fonds vind hierdie versoek as redelik.
Van die beter pensioen fondse se geld waarde het verlede jaar met 2% gestyg maar die meerderheid het met tot 7% gedaal. Hierdie daling was hoofsaaklik deur die rand wat waarde verloor teenoor groot geld eenhede wat toegskryf kan word aan swak internasionale ekonomiese toestande in lande soos China. Politiek binne SA het ook bygedra tot die verswakking van die rand. In kort, ekonomiese toestande kan die waarde van jou pensioen meer beinvloed as wat staat bystand sou doen.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.